Gloria Deo

‘n Versameling Christelike ballades van weleer met Halleluja liede tussendeur. Die speellys eindig met twee Kersliede. Hierdie album het drie jaar na uitreiking goue verkope status gehaal

Snitte

I Believe
Hoe Groot Is U
Just A Closer Walk With Thee
Onse Vader
Bly By My Heer (In The Garden)
Halleluja Keurspel
Wat ‘n Vriend Het Ons In Jesus
Ave Maria
Mary’s Boy Child
Stille Nag