My Sentimental Soul Vol2

Soos Vol 1 is hierdie ‘n versameling Ierse en Skotse liede met hier en daar Afrikaanse ballades tussenin. Daar is ook Neapolitaanse liede en ballades uit musiekblyspele op die speellys.

Snitte

I’ll Take You Home Again Kathleen
My Wild Irish Rose
On The Street Where You Live
La Montanara
Dreams Made To Last Forever
Santa Lucia
A Mother As Lovely As You
Die Heidelied
When Irish Eyes Are Smiling
Green Grow The Lilacs
Vaya Con Dios
I’ll Walk Beside You