Afrikaanse Jewele

‘n Album waarvoor die Afrikaanse ondersteuners lank gewag het. ‘n Kompakte versameling van bekende Afrikaanse juweelliede oor die afgelope paar dekades, liede wat nie meer deur die uitsaaimedia uitgesaai word nie. Afrikaanse Juwele het binne 3 weke goue status gehaal en was die topverkoper in die land vir ‘n verdere drie weke. Dit was binne die Top 6 vir 6 weke en binne die top 20 vir 10 weke. Die album is nog steeds gewild en verkoop baie goed tydens konserte

Snitte

Wees Lief Vir My
Daar Doer In Die Bosveld
Op Vleuels Van Verlange
Blonde Matroos
Die Lewe Gee En Die Lewe Neem
Drakensberge Van Verlange
Ek Kyk Graag So Diep In Jou Oë
Die Hartseerwals
In Die Skadu Van Ou Tafelberg
Bolandse Nooientjie
Vrolike Musikant
Afrikaanse Keurspel