From the Heart

Nog ‘n poging van Fanie om die mooi musiek van weleer te laat herleef. Gevoelvolle vertolkings van liede soos Can’t Help Falling In Love With You, Annie’s Song, Yesterday en Spanish Eyes maak van hierdie album ‘n gewilde geskenk aan ‘n vriend of geliefde

Snitte

Can’t help Falling In Love With You
Wind Beneath My Wings
Forever And Ever
Quando Calienta El Sol
Kufsteinlied
Arrivederci Roma
Annie’s Song
Spanish Eyes
I Love You Because
Brindisi – La Traviata
Yesterday
Jerusalem
The White Rose Of Athens
Oh Holy Night