Classics Forever

Wanneer mens na hierdie album luister kom jy agter dat Fanie deur die jare ‘n volwassenheid in sy stemkwaliteit en vertolking bereik het. Weereens ‘n album van wêreldgehalte. Behalwe dat die keuse van die musiek op dié album uitmuntend is, is die vertolking van net so ‘n hoë gehalte. Michelle Veenemans se uitmuntende bydrae op die album met 3 duette saam met Fanie asook weereens Bram Potgieter se briljante verwerkings verskaf die finale afronding vir ‘n volkome produksie

Snitte

Mamma
I’ll Walk With God
Che Gelida Manina
Serenade
Questa O Quella
M’appari Tutt Amor
Verranno A Te
Panis Angelicus
Amigos Para Siempre
The Lord’s Prayer
Parigi O Cara
Ave Maria
You Raise Me Up