Ge Korsten Treffers

Volgens Fanie sy beste Afrikaanse album. Hier sing hy Gé Korsten treffers uit sy hart en met volle oorgawe. Wanneer mens na dié album luister is dit duidelik dat Gé se
liede hom soos ‘n handskoen pas. Alhoewel Fanie in die operajare 2 keer Gé se instanersrolle moes volstaan bly Gé ‘n rolmodel vir hom en was dit ‘n absolute plesier om hierdie album op ne neem.

Snitte

Hier Is ‘n Mens
Ek Bring Rose Vir Jou
Liefling
Vlieg Met Die Wind
Hear My Song
Seeman
Liefdeslied
Nicolene
Lied Van Die Lewe
Reën
Lieflike Droom
Santa Fé
Glimlag
Vergeet My Nie
Rosemarie
Jerusalem