Sien Jou Weer

‘n Opvolgalbum vir Afrikaanse Juwele. In Fanie se eie beskouing ‘n beter versameling van gewilde Afrikaanse liede insluitende musiek uit die opera La Traviata teen die einde en die gevoelvolle afeindiging met die alombekende Jerusalem. Goeie verkoper tydens konserte, veral vir die ondersteuners wat reeds Afrikaanse Juwele besit

Snitte

Vergeet My Nie
Tahiti Verre Land
Ons Huweliksdag  (The Wedding)
Naby My
Seeman
Sien Jou Weer
My Hartland
Kufsteinlied
Op Vleuels Van Verlange
Vir Jou En My
Rosemarie
Vaarwel
Brindisi – La Traviata
Jerusalem