My Classical Soul

Versoeke het vanoor die hele land gekom vir die uitreiking van ‘n versameling klassieke werke uit die opera, operette en ander klassieke ballades. Met sy liefde vir opera en sy jarelange ondervinding daarvan was die opnames van My Classical Soul die hoogtepunt van al sy opnames tot dusver. Met die gevoelvolle weergawes van arias soos Ah, Mes Amis Quel Jour De Fête en Nessun Dorma, operetteliede soos Die Wolgalied en Dein Ist Mein Ganzes Hertz was dit gladnie ‘n verrassing nie dat die album algemeen deur sy ondersteuners as van wêreldgehalte beskou word.
Luister gerus ook na Fanie en Michelle Veenemans se vertolking van Schenkt Man Sich Rosen In Tirol

Snitte

La Donna E Mobile
Con Te Partiro  (Time To Say Goodbye)
Quanto E Bella Quanto E Cara
Dein Ist Mein Ganzes Herz
Nessun Dorma
Schenkt Man Sich Rosen In Tirol
Ah, Mes Ami Quel Jour De Fete
Brindisi
Toselli Serenade
O Sole Mio
Wolgalied
Parlami D’amore Mariu
Ave Maria
Oh Holy Night